Hoërskool Rob Ferreira Klas van 2021 Distrikswenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rob Ferreira is ongelooflik trots op van die matrieks van 2021 wat so uitstekend presteer het in die Ehlanzeni Distrik, tydens die “Well done funksie”. Baie geluk ook aan Me. Naomi Du Toit wat as die beste Geografiese onderwyser en Me. Hermie De Coning wat as die beste Engels Huistaal onderwyser aangewys is. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees.















