Stoei uitslae vir Laerskool Worcester-Oos
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos is baie trots op Kobus Smit wat tydens die Worcester Badgers stoeitoernooi ‘n algehele tweede plek in die o.7-ouderdomsgroep behaal het. Baie geluk, Kobus.
![]()
Baie geluk aan Kobus Smit wat silwer verwerf het en Heinrich Koen wat brons verwerf het by die Worcester Stoeitoernooi wat op 14 September 2024 plaasgevind het. Julle harde werk en toewyding aan dié sport is weereens bewys.










