Primêre Skool op die Voorpos se Graad 7 Opvoedkundige toer
ADVERTISEMENT
Primêre Skool op die Voorpos se Graad 7 Opvoedkundige toer is elke jaar ń hoogtepunt en vanjaar is geen uitsondering nie! Die toergroep het vroeg Sondagoggend vertrek na Hartenbos en die opgewondenheid onder die leerders was tasbaar! Ons hoop dat elke leerder ń aangename tyd sal hê, baie sal leer én heerlike herinneringe sal maak! Hou ons dop om te sien op watter avonture hierdie toergroep tydens die week sal gaan!










