AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Ermelo se Egiptetoer ‘n groot sukses

Hoërskool Ermelo se Egiptetoer ‘n groot sukses

By Karien Frans
20th October 2022
615
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Ermelo se Egiptetoer ‘n groot sukses. Van 3-12 Oktober het tien EHS-leerders die voorreg gehad om ‘n toer na Egipte te onderneem. Hulle is vergesel deur vyf onderwysers.  Die toer het in Kaïro afgeskop met ‘n besoek aan die Grand Egyptian Museum waarna ‘n papirusmuseum asook ‘n ou Koptiese kerk besoek is. Daarna het die groep na Aswan gevlieg waar die tempel van Philae en ‘n Nubiese nedersetting besoek is. Die volgende avontuur was ‘n bootrit op die Nyl vir drie dae. Die boot het aangedoen by Edna en Esfu, die Kom Ombo-tempel is besoek en uiteindelik is daar anker gegooi by die geskiedkundige stad Luxor waar die Karnak-tempels besoek is en die aand is die stad in perdekarretjies besigtig . Die volgende dag is daar besoek afgelê by drie graftombes van voormalige farao’s by die Vallei van die Konings waarna die groep per bus na Hurghada vertrek het. Hurghada is aan die Rooi See geleë en hier was vele geleenthede vir pret en plesier!

Die groep het tuisgegaan by die Bellagio-oord en is per boot geneem na sommige van die nabygeleë eilande waar daar onder toesig van ‘n bekwame gids gesnorkel is. Daar was ook tyd vir ‘n besoek aan Paradise Island en watersport- en pret op die fletsblou Rooi See-water.  Die volgende dag het die groep ‘n ‘quadbike’-safari in die woestyn onderneem wat groot vermaak aan die jonges en seer sitvlakke aan die onnies verskaf het!

Daarna was dit terug Kaïro toe vir ‘n besoek aan die piramides van Giza, ‘n basaar, die befaamde stegies van Khanil-el-Khalili sowel as die Cairo Festival City-inkopiesentrum. Wat ‘n onvergeetlike ervaring was dit nie met groot dank ook aan ons Hemelse Vader wat die skool, leerders en onderwysers oor al die duisende kilometers veilig bewaar het. EHS is dankbaar en bevoorreg om só geleentheid te kan bied vir die leerders van Hoërskool Ermelo.

Die groep EHS-leerders tydens hul toer na Egipte

Die onderwysers wat saam met die leerders die toer na Egipte meegemaak het

Die groep Erries in Egipte

TagsToer
Previous Article

Waterfall College celebrates its Class of 2022

Next Article

St Anne’s Dux takes top awards

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    LS ALiwal-Noord Pa-en-Seun naweek

    28th September 2022
    By Andreneza Damonse
  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo sê Xin Chao (Hallo!) vanuit Viëtnam

    23rd October 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Graad 7 Kaapse Toer 2022

    28th September 2022
    By Andreneza Damonse
  • Northern CapePrimêre Skool op die Voorpos Noord KaapRegional News

    Primêre Skool op die Voorpos se Graad 7 Opvoedkundige toer

    22nd September 2025
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News

    Hoërskool Garsfontein is op pad Europa toe

    25th September 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool Graad 7 Toer

    10th October 2024
    By Andreneza Damonse

  • BolandRegional NewsWestern CapeWilliam Lloyd Primary School

    Incredible achievement for William Lloyd Primary School karateka

  • Creston CollegeKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Creston College Gymnasts take part in Pietermaritzburg Invitational

  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    Northern Cape High School learner excel in Karate

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us