Laerskool Aliwal-Noord Graad 7 Kaapse Toer 2022
ADVERTISEMENT
Maart 2019. Ja, dit was die laaste keer wat Gr.7’s van LSAN Kaap toe getoer het. 2020’s Tour was planned, but… Covid-19 struck. 2021 the tour was stopped before planning started.
On 15 September 2022, 59 learners and 8 teachers left Aliwal North in 4 buses. The reason: CAPE TOUR 2022. A new tour leader and 2 new teachers.
Die verwagtinge van die ouers en leerlinge was groot; die vier ervare toeronderwysers versigtig optimisties of hulle nou nog al die leisels sou kon vashou; alles onthou.
Oudtshoorn: Ons slaap twee nagte in die lieflike natuurskoon van die De Hoek kampterrein. Beurtkrag is ‘n uitdaging. Gelukkig het ons sonkrag ligte gekoop. Kangogrotte, “Cango Wildlife Park” en Kango Volstruisplaas ‘n vol dag met baie nuwe ervarings vir almal.
Then the long road to Cape Town. We arrived on Saturday afternoon and unpacked at our Apostel Battery Campsite, with a beautiful view of the ocean. Sunday we had a long travel to Cape Point, the most southern point of Africa.
Maandag was ‘n ware “eye opener” met die duisende pendelaars op die paaie op pad werk toe. World of Birds, Cool Runnings, die Waterfront, Tafelberg, Signalhill, swem, ‘n bootrit, Hartmuseum, die Kasteel, die akwarium en “Science Centre” alles in vier dae ingepas.
After a trip to Oudtshoorn for the final sleepover the tour party arrived back at school at 16:15, on Saturday, 24 September. Mission accomplished.
Was dit die geld, tyd en harde werk, werd? Graad 7’s kan dit beantwoord. Gr.6e, bly droom.
Baie dankie aan almal wat ‘n skenking gemaak het om dié toer vir 59 kinders moontlik te maak.















