Worcester Gimnasium netbalspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende drie Worcester Gimnasium meisies wat deurdring na die finale rondte Wes-Kaap Netbalproewe! Ons is ongelooflik trots op julle en wens julle alle voorspoed toe vir die naweek wat voorlê!










