Die Hoërskool Brandwag stoeiers verteenwoordig die Oostelike Provinsie by die Nasionale kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Wiehann Hooper, Errol te Brugge en Steyn Liebenberg is gekies om die Oostelike Provinsie te verteenwoordig tydens die Nasionale Stoeikampioenskappe. Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op julle, julle is ware -vegters in die Band van Grys en Groen!










