HTS Drostdy leerders presteer uitstekend by die SA Stoei Kampioenskap
ADVERTISEMENT
Tydens die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap wat in die afgelope vakansie plaasgevind het, het twee van HTS Drostdy leerders uitstekende prestasies behaal:
Jaden Richards
- Presidente Junior Grieks-Romeins – 4de
- o. 15 Grieks-Romeins – 5de
Machiel Snyman
- Presidente Junior Grieks-Romeins – Goud
- Presidente Junior Vrystyl – Silwer











