Laerskool Truida Kestell atlete neem deel aan die Landloop Vrystaat Kampioenskap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat op 3 Augustus aan die Landloop Vrystaat Kampioenskap deelgeneem het en uitstekende posisies behaal het. Hierdie atlete is ook gekies om aan die Landloop SA Kampioenskap deel te neem. Ons is ongelooflik trots op julle!
Dogters o.8
- Rianza Boshoff
- Ezelke Haasbroek
- Hané Blignaut
Seuns o.8
- Janus Odendaal
- Kuifie van Rooyen
- Bester Grimbeek
Dogters o.9
- Nina Kilian
Seuns o.9
- Luanru Odendaal
- Joah Bartleman
- JG Blignaut
Seuns o.10
- John Boshoff
Seuns o.11B
- Johnathan Matthew
- Allie Zietsman
- WH Kilian
Seuns o.12
- Ralph Burls
Dogters o.13
- Mika Posthumus

Agter L / R: John Boshoff, Joah Bartleman, Nina Kilian, Luanru Odendaal, Mika Posthumus, Johnathan Matthew, Allie Zietsman, WH Kilian, Ralph Burls Voor L / R: JG Blignaut, Bester Grimbeek, Kuifie van Rooyen, Janus Odendaal,Hané Blignaut, Ezelke Haasbroek, Rianza Boshoff.








