Klein Nederburg SS Padwedloop 2024
ADVERTISEMENT
Op 2 Februarie 2024 het Klein Nederburg SS hul jaarlikse Padwedloop “cross-country” gehou. Die hele skool het ywerig die hitte trotseer en baie pret op die lang roete gehad. Baie dankie aan elke leerder, personeellid vir die samewerking. Die volgende leerders is die Padwedloop kampioene:
Van links na regs, ons dogters wenners: Ciara Fraser (3de Plek); Geordan Cupido (1ste Plek) en Amahle Fata (2de Plek)
Van links na regs, ons seuns wenners: Tyrese Koen (3de Plek); Lincoln Armenville (1ste Plek) en Ivan January (2de Plek)









