LS Secunda landloop leerders gekies vir die Mussa span
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders is gekies vir die Mussa span wat op 10 September te Laerskool Breyten gaan deelneem:
- CJ Meyer (afwesig tydens die neem van die foto)
- Elana Klein
- Michaella Bezuidenhout
- Brand du Plessis
- Liane van der Merwe
- Amore Roets
- Gabby de Oliveira
Alle sterkte en ons is baie trots op julle!










