Lucas Meyer Primêre Skool
-
Lucas Meyer Primêre Skool presteer in Redenaars
Hul het verseker die beoordeelaars oortuig van hul standpunte. Ons is baie trots op julle! Baie dankie aan die beoordelaars en personeel van Lucas ... -
Lucas Meyer Primêre Skool spog met karate prestasies
Verskeie leerders van Lucas Meyer Primêre skool het op 22 Februarie 2025, aan die JKA KZN- kampioenskappe, te Newcastle deelgeneem. Baie geluk met die ... -
Lucas Meyer Primêre Skool presteer in skaak
Op 12 Februarie 2025, bied Lucas Meyer Primêre Skool ‘n skaaktoernooi aan met die volgende deelnemende skole: Nardini, NRS, Michaelis en LMS. Baie geluk ... -
Lucas Meyer Primêre Skool presteer in Stoei
Christiaan en Lyzmarié Smith het op Saterdag, 1 Maart 2025, deelgeneem aan die Super Hero Stoeitoernooi. Lyzmarié is ook deur die Vryheid Amateur Stoeiklub ... -
Lucas Meyer Primêre Skool leerlinge presteer in swem
Baie geluk aan Kara Willemse en Mieke Cilliers van Lucas Meyer Primêre skool wat gekies is om die Zululandstreekspan te verteenwoordig. -
Lucas Meyer Primêre Skool Prysuitdeling 2023
Lucas Meyer Primêre Skool is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het. Amoré Pelster – Beste Presterrder in Wiskunde C.J ... -
Lucas Meyer Primêre Skool is trots op hul kwartaal 2 uitblinkers
Hierdie redenaars van Lucas Meyer Primêre Skool is deur na die ATKV finale rondte, Elna Olivier, Heike Venteren DJ Olivier Rugby: Die volgende seuns ... -
Lucas Meyer Primêre Skool kwartaal 1 hoogtepunte
Lucas Meyer Primêre Skool kwartaal 1 hoogtepunte: Swem:LMS Gala 2023 Elna Olivier – Meeste punte behaal Dogters 0.8 Phillip van Greuning – Meeste punte ... -
Lucas Meyer Laerskool sport spanne
Hiermee die netbal, hokkie en rugby A-spanne se foto’s: -
Lucas Meyer Primêre Skool Uitblinkers
Lucas Meyer Primêre Skool Uitblinkers. Netbal Die volgende dogters is vir die Zululandstreekspan gekies. o.13 – Zani Wagner en Leandri Grobler 0.12 – Denise ... -
Lucas Meyer Primêre Skool spog met sport prestasies
Met groot trots het twee leerders Lucas Meyer Primêre Skool op Nasionale vlak verteenwoordig. Baie geluk aan Mienke Oosthuizen wat verkies is tot o.12 ...