Lucas Meyer Primêre Skool kondig hoofleiers vir 2026 aan
ADVERTISEMENT
HOOFLEIERS 2026. Met trots stel Lucas Meyer Primêr hul hoofleiers vir 2026 bekend! Hierdie vier leerders sal met trots, verantwoordelikheid en ’n liefde vir ons skool dien.
- Hoofdogter: Mieke Cilliers
- Hoofseun: Jean Jordaan
- Onderhoofdogter: Kara Willemse
- Onderhoofseun: Wiehan Harding
Mag julle elkeen met wysheid lei, met trots dien en altyd die LMS-gees uitdra — Werk en Groei!









