Lucas Meyer Primêre Skool presteer in Redenaars
ADVERTISEMENT
Hul het verseker die beoordeelaars oortuig van hul standpunte. Ons is baie trots op julle! Baie dankie aan die beoordelaars en personeel van Lucas Meyer Primêre Skool wat bygedra het tot die sukses van hierdie geleentheid. Die uitslae is as volg:
Gr 1-3
- Jenske van Rooyen
- Jenske Scheepers
- Leandri van Deventer
Gr 4-5
- MW van Rooyen
Gr 6-7
- Heike Venter
- Izelda Meyer
- Izak van Rooyen

Leandri van Deventer, Jenske van Rooyen, Jenske Scheepers

MW van Rooyen

Heike Venter, Izelda Meyer, Izak van Rooyen









