Hoërskool DF Malan Musiekleerder is gekies om saam met die Nasionale Jeugorkes op te tree
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan Musiek: Inge Botha, ‘n Graad 11-Musiekleerder en Franse horingstudent van dr. Faan Malan, is gekies om saam met die Nasionale Jeugorkes in Pretoria op te tree. Sy vlieg eerskomende Woensdag om werkswinkels en repetisies by te woon voor die groot optrede van Saterdag. Baie geluk aan Inge en dr. Faan. DF is trots op hierdie groot prestasie.










