Hoërskool Outeniqua leerders skitter in die ATKV- semifinaal
ADVERTISEMENT
Hierdie leerders het na die semifinaal van die ATKV-redenaars deurgedring. Die kompetisie het in Humansdorp by Hoërskool Nico Malan plaasgevind. Die Hoërskool Outeniqua leerders het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en ons wag in spanning vir die uitslae.

Voor v.l.n.r: Mi-Jeanne Botha, René Groenewald, Mia Mengel , Carri van Rooyen, Christian Smit Middel v.l.n.r: Ebenette van Niekerk, Adri Duvenhage, Mieke du Toit, Jani du Plessis, Carli Dippenaar Agter v.l.n.r: Juf S van der Spuy, Hendrik Stander, Thomas Smook, Roné Coetzer Afwesig: Helena Burger









