ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Curro Mosselbaai redenaars Megan Kilian en Mie-Ya Johannes wat aan die semi-finaal van die ATKV redenaars deelgeneem het.