Hoërskool Outeniqua pronk in hul nuwe wedstryddrag
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua se eerste muurbalspan van 2022 pronk hier trots in hulle geborgde wedstryddrag. Mnr Johan Lubbe van Akademia het die span weereens vir die seisoen uitgerus. Dit is met groot dank en waardering dat die span in die pragtige klere kon speel.

VOOR v.l.n.r.: Mnr Johan Lubbe (Akademia), Ian de Jager, Άine Ferreira, Philip Myburgh, Danielle Smal en Kaelin Mollentze.
AGTER: v.l.n.r.: Megan Terblanche, Malan Viljoen, Robbie Sinclair, Ivan Koen en Oz Campbell (afrigter). AFWESIG: Tiané Goosen.










