Laerskool Kabega Primary redenaars dring deur na 2de rondte van die ATKV Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ava de Klerk, graad 5 en Lianae Petzer, graad 7 leerders van Laerskool Kabega Primary wat na die 2de ronde van die ATKV Redenaars deurgedring het. Ons is baie trots op hulle. Sterkte vir 11 Mei.










