Bergsig Akademie leerder praat die land aan die brand by die Wits Interskole Redenaarsliga
ADVERTISEMENT
Katie praat die land aan die brand – Wits Interskole Redenaarsliga prysuitdeling. Bergsig Akademie is trots om te sê dat Kaitlyn de Beer die NASIONALE Wenner vir Gr 8 Public Speaking is . English Home Language and First Additional Language speakers take part against one another in this competition. Katie spog ook met twee 1ste plekke by die Vivarte kunstefees kompetisie. She is victorious in both the online prepared speaking – as well as the live public speaking category . Voorwaar ‘n groot prestasie vir Katie en Bergsig! Well done we are proud of you!













