Hoërskool Montana redenaars dring deur na die Artistatue Redenaars Nasionale Finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Montana redenaars Jennieke Alberts en Lisa van Sittert wat deurgedring het na die Artistatue Redenaars se Nasionale Finaal! Julle harde werk en toewyding het werklik vrugte afgewerp.
Jennieke Alberts
Lisa van Sittert










