Laerskool Stulting leerders neem deel aan die Kansvatters redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Amé Spangenberg, Lika Vermaak en JC Vermaak het onlangs deelgeneem aan die Provinsiale uitdunrondte van Kansvatters-redenaarskompetisie. Baie geluk aan JC wat gekwalifiseer het om aan die finale van die landswye Kansvatter redenaarskompetisie deel te neem wat op 12 en 13 September 2025 by Laerskool Constantia Park, Pretoria plaasvind. Welgedaan aan al 3 hierdie leerders. Laerskool Stulting is baie trots op julle!










