Bethlehem Voortrekker leerders dring deur na die Radikaal streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Die volgende Bethlehem Voortrekker leerders het aan Radikaal deelgeneem en het deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 22 April in Bloemfontein plaasgevind het en bereik die volgende plekke
- Graad 8 : Chloë van der Schyf – 5de plek
- Graad 9: Zilni van Wyk – 2de plek
- Graad 10: Sipho Nwamba – 3de plek
- Graad 11: Mila Kotzé – 2 x 1ste plekke en 2 x 2de plekke end ring deur na die Nasionale Radikale Redenaars Anele Ncala – 4de plek
Die volgende leerders dring na die 1ste uitdunrondtes direk deur na die Nasionale Finale Radikale Redenaars wat gedurende 21 Oktober 2023 sal plaasvind:
- Graad 9: Zilni van Wyk x2 items
- Graad 10: Jana Grobbelaar
- Luné Amaro, Liam-Loyd Doman, Leané van den Berg en Jana Grobbelaar (eksperimentele spanredenaars)
- Graad 11: Susan Bender Mila Kotzé

Vlnr: Luné Amaro, Chloë van der Schyf, Mila Kotze, Susan Bender, Liam-Lloyd Doman, Jana Grobbelaar, Sipho Nwamba, Leané van den Berg, Zilni van Wyk









