Hoërskool Linden presteer puik by die Interskole Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Linden het trots deelgeneem aan die Interskole Redenaarskompetisie, waar ons leerders hul menings met selfvertroue en insig gedeel het.
Baie dankie aan elke deelnemer wat ons skool waardig verteenwoordig het – ons is trots op julle!
Gr. 8’s
1. Rochelle Seitz
2. Elri Louw
3. René Huysamen
4. Leahné de Villiers
Gr. 9’s
1. Hannah Cogzell
2. Larissa Kleynscheldt
3. Jaco Jewatzchewitz
4. Esther van der Bergh
Gr. 10’s
1. Hildegard Schraader
2. Xandre Caetano
3. Jené Grobler
4. Lenise Ellis
Gr. 11’s
1. Dinike Oosthuizen
2. Herman Nel
3. Aneska van de Sandt
4. Milan Lubbe













