Laerskool Outeniqua leerders skitter aan die Wes-Kaap Skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Eshan, Wildren, Fanie en Milan het Eden in Gansbaai by die Wes-Kaap Skaaktoernooi verteenwoordig. Ons is trots op die wyse waarop julle Laerskool Outeniqua verteenwoordig het.









