Laerskool Truida Kestell leerder presteer by Oppie Tong Af Nasionale Finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af nasionale finaal wat in Centurion plaasgevind het. Lungi Lepesa (gr 7) achieved 3rd position. Andries van der Walt (gr. 3) het tweede plek gekry, terwyl Muller Bosch (gr. 3) en Heilene Meintjes (gr. 7) beide eerste plekke ingepalm het. Baie geluk!










