Hoërskool Eldoraigne kraai koning by die ATKV Redenaars
ADVERTISEMENT
ELDO’S KRAAI KONING BY ATKV REDENAARS! Tydens die ATKV Redenaars kompetisie, dring drie Eldo – sprekers deur na die nasionale Semi – Finaal:
- Theana Olivier: Gr.8 – Gr.9 Huistaal Voorbereid EN Onvoorbereid
- Cornell Engelbrecht: Gr.8 – Gr.9 Huistaal Voorbereid EN Onvoorbereid
- Katryn Jansen van Rensburg: Gr.10 – Gr.12 Huistaal Voorbereid EN Onvoorbereid
Hulle praat Vrydag, 30 Mei by Hoërskool Menlopark in hulle verskeie kategorieë. Me. Carla Fourie is ook gekies om as beoordelaar te dien vir die Laerskool afdeling Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie! Eldo staan bankvas agter julle!










