Redenaars prestasie vir Laerskool Courtrai
ADVERTISEMENT
Grant van Wyk (gr.2, 8 jaar) van LS Courtrai het deelgeneem aan die Nasionaal Finaal Radikale Redenaarskompetisie in Gauteng en onder die top 5 sprekers in SA vir o.8 deelnemers geëindig.
![]()