Hoërskool Prieska leerder presteer by die Interskole Nasionale Redenaarsliga
ADVERTISEMENT
Ethan Oberholzer dring deur na volgende rondte! Baie geluk aan Ethan Oberholzer wat suksesvol deurgedring het na die volgende rondte van die Interskole Nasionale Redenaarsliga, aangebied deur Wits Universiteit. Ons is baie trots, Ethan.










