Laerskool Vaalrivier laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Baie dankie aan elke Valie wat aan ons redenaars deelgeneem het op 14 Maart 2024. ‘n Spesiale dankie aan Juf Ilze Liebenberg wat elke jaar voorloop en die van Laerskool Vaalrivier leerders ondersteun en motiveer.
Ons wenners in die verskeie grade is:
- Gr.2 Thebe Ramaditse
- Gr. 4 Jason van Vuuren
- Gr.6 Donnalee Swart
- Gr. 7 Michael Esterhuizen










