Laerskool Worcester-Oos redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos redenaars Ella (gr6) en Piet Niemand (gr3), hulle is ‘n broer en suster, het aan die Radikale Redenaars deelgeneem. Ella het ‘n A+ vir Voorbereide lees, poësie, Prepared reading en poetry ontvang. Ella is ook gekies om aan die streeksfinale vir al die afdelings deel te neem. Piet het ook aan die voorbereide lees (poësie) afdeling deelgeneem ‘n A-simbool verwerf.
![]()










