Paul Roos Gimnasium verwelkom hul nuwe onderwysers
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium verwelkom graag die nuwe personeel wat by ons aangesluit het. Voor v.l.n.r. Calista de Lange (LOR/ sportassistent), Susan Erasmus (Afrikaans) en Elena Vorster (Afrikaans). Agter is Janko Dreyer (Ekonomie/EBW), Ryno Niemand (atletiekhoof) en Dewald Raath (Geografie/Geskiedenis).
![]()










