Paul Roos Gimnasium hou eerste saalbyeenkoms vir 2025
ADVERTISEMENT
Paul Roos Gimnasium het Woensdag ‘n spesiale eerste dag beleef. Dr. Leon Schreiber (Minister van Binnelandse Sake) het die seuns kom inspireer oor hulle toekoms in Suid-Afrika gevolg deur die tradisionele dasseremonie met die matrieks.











