Hoërskool Duineveld vier Nasionale Melktertdag by die skool
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Duineveld vier Nasionale Melktertdag by die skool. Dit is lekker om ‘n Veltie te wees. Baie dankie SPAR Kalahari Mall vir die melkterte. 900 melkterte betyds afgelewer.














