Hoërskool Ermelo wintersport vs Brandwag
ADVERTISEMENT
Op Saterdag, 24 Februarie, het Hoërskool Ermelo se wintersporte hulle eerste vriendskaplike wedstyde gespeel te Hoërskool Brandwag.
Die netbal se uitslae is as volg:
- o.14A verloor 25-8
- o.14B verloor 0-35
- o.15A verloor 20-7
- o.15B verloor 27-7
- o.16A verloor 23-9
- o.16B wen 6-5
- Tweede span wen 17-23
- Eerste span verloor 15-25
Die dogtershokkie se uitslae:
- o.14A wen 4-0
- o.14A wen 3-1
- o.16A wen 7-0
- Tweede span wen 1-0
- Eerste span verloor 1-6
Die rugbyspanne ervaar gemengde welslae:
- o.14A wen 15-7
- o.14B wen 17-5
- o.15A wen 43-0
- o.15B verloor 5-10
- o.16A wen 31-3
- o.16B verloor 0-5
- Derde span wen 22-15
- Tweede span verloor 0-27
- Eerste span wen 17-16
Dit was ’n wegspring vir die wintersport en EHS sien uit na die seisoen wat voorlê.









