Primêre Skool op die Voorpos leerders haal die ZFM krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons o.11 en o.13 krieketsterre wie in die ZFM span opgeneem is. Primêre Skool op die Voorpos wens julle baie sterkte toe.
o.11:

Agter v.l.n.r. Farron Killian, Brayden Matshoba en Matthew Rief Voor v.l.n.r. Reinhardt Strauss, Keenan Abrahams en Jandré Botha
o.13

Agter v.l.n.r. Du-Wayne Olivier, Joe Hamusira, Anonge Xasha en Roux Erasmus Middel v.l.n.r. Ulrich Louw, CJ Botha en Juan Bezuidenhoudt Voor v.l.n.r. Josh Clarke en Luan Botes









