Laer Volkskool speel goeie krieket
ADVERTISEMENT
Verlede naweek van 4 tot 5 Oktober 2024 het ons o.9, o.11 en o.13 krieketspanne wedstryde teen Laerskool Hangklip asook Laerskool Gill gespeel. Die wedstryde het hier by Laer Volkskool plaasgevind. Die tellings is as volg: o.9 teen Hangklip
- Vrydag – LVS verloor met 7 lopies
- Saterdag – LVS verloor met 25 lopies
o.11 teen Hangklip
- Vrydag – LVS verloor met 8 paaltjies
- Saterdag – LVS het verloor met 82 lopies
o.13 teen Hangklip
- Vrydag – LVS verloor met 7 paaltjies
- Saterdag – LVS verloor met 9 paaltjies
o.11 teen Gill
- LVS wen met 10 paaltjies
o.13 teen Gill
- LVS wen met 9 paaltjies teen Gill
Krieket o.11
Krieket o.13 teen Gill
Krieket o.13 teen Hangklip
o.11










