Hugenote Laerskool leerders vier Wêreld biddag
ADVERTISEMENT
𝐖ê𝐫𝐞𝐥𝐝𝐛𝐢𝐝𝐝𝐚𝐠 𝐯𝐢𝐫 𝐯𝐫𝐨𝐮𝐞
Hugenote Laerskool se dogters en dames het ‘n baie spesiale vrywillige geleentheid ter viering van die Wêreldbiddag vir vroue bygewoon. Daar is saam met vroue uit meer as 170 lande, 90 tale en met meer as 16 miljoen deelnemers vir spesifieke aktuele sake gebid.











