Paul Roos Gimnasium atlete spog met hemp vir die Prestige Atletiek
ADVERTISEMENT
Fairtree het vanjaar betrokke geraak by PRG se atletiek en vir die seuns ‘n spoggerige hemp vir die Prestige Atletiek geborg. Dankie aan Anlie Dalvit (middel agter), bemarkingshoof van Fairtree wat die oorhandiging bygewoon het.

Voor van links is, Luke van der Merwe, Barthelemy Bena-Nthumba en Louw Smit. Agter staan Stephan Jordaan (PRG Hoof van Sport) en Dorfling Terblanche (PRG Hoof van Atletiek).









