3 Atlete van Laerskool Wesbank Oudtshoorn dring deur na die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
3 van ons leerders dring deur na die SA Kampioenskappe wat op 24 Maart 2024 te Polokwane plaasvind: Sion Tome (Hoogspring O.10), Johané Hattingh (Gewigstoot O/10) en Helena Lourens (1200m O.10).










