Laerskool Kruinpark dansers het die dansvloer aan die brand gedans
ADVERTISEMENT
Laerskool Kruinpark dansers het Saterdag, 2 Augustus, die dansvloer behoorlik aan die brand gedans tydens die Solo Dance Schoolsport Inter-District Tournament wat by Highveld Park Hoërskool plaasgevind het. Die volgende talentvolle dogters het puik presteer en is met trots opgeneem in die Mpumalanga span! Hulle dring nou deur na die Solo Dance Schoolsport Inter-Provincial Tournament wat later vanjaar plaasvind.
- Sne Dhludhlu
- Mia Mienie
- Zeze Gama
- Sonja Venter
Sne Dhludhlu
Mia Mienie
Zeze Gama
Sonja Venterruinr










