Tag: Dans
-
HS Hugenote lerders verwerf Provinsiale kleure in dans
Hoërskool Hugenote leerders vaar uitstekend op die dansvloer. Baie geluk aan die volgende Hugies wat hul Provinsiale Gauteng kleure in dans by die Gauteng Sport Federasie ... -
Laerskool Secunda dansers verwerf Provinsiale kleure
Laerskool Secunda leerders vaar uitstekend op die dansvloer. Baie geluk aan ons wennerdansers wat die afgelope naweek hulle Provinsiale kleure in dans verwerf het. Ons is ... -
Laerskool Secunda leerders presteer in dans
Die volgende dansers van Laerskool Secunda het die afgelope naweek hulle Provinsiale kleure in dans verwerf. -
Laerskool Magalieskruin leerder presteer in dans
Laerskool Magalieskruin is baie trots op Ariella wat so pragtig presteer het in dans. Hier is haar prestasies. Akrobaat Gauteng-Noord klere ontvang Dance Addiction – Ultimate ... -
Laerskool Kenmare spog met uitmuntende dans prestasie
Laerskool Kenmare leerder is sprankelend op die dansvloer. Baie geluk aan Megan Taljaardt wat aan die SADI (South African Dance Institute) eksamen deelgeneem het en 93% ... -
KYK: Hoërskool Knysna Gr 8 leerder beïndruk met LO dans
Die Graad 8-leerlinge het hierdie kwartaal danse as deel van hulle LO-kurrikulum gedoen. Hierdie kort video wat Mavern Meyer ingestuur het vir sy assessering het veral ... -
HTS Middelburg leerders dans die vloer aan die brand
Tydens vanjaar se virtuele Talent Africa-kompetisie het Rooies se dansgroep aan die Jazz- en oopafdeling deelgeneem. Hulle het hulself baie goed van hulle taak gekwyt en ... -
HS Witteberg dansers ontvang talle toekennings by Free State Dance Awards
Tydens die Free State Dance Awards het dié leerlinge van Hoërskool Witteberg die volgende toekennings ontvang: Elené Rautenbach (links) ontvang Siwer vir Hip-Hop, Silwer vir Musical ... -
Hoërskool Witteberg Gr 10 leerder presteer in dans
Lilandi de Klerk `n graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg behaal die volgende dansprestasies: In die Break out Beats Online Competition eindig sy; 2de in Freestyle ... -
Curro Durbanville se dansende koningin
Alexa Collen, (12) ‘n Graad 6 leerder aan Curro Durbanville het gedurende grendeltyd as deel van die Westelike Provinsiespan aan Talent Africa Nasionale Kampioenskappe vir uitvoerende ... -
Laerskool Goedehoop skitter met Dans talent
Laerskool Goedehoop se dansers is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by dié jaar se IPT wat aanlyn plaasvind vanaf 6 tot 27 November 2020.Baie geluk aan ... -
HMS La Rochelle leerder ontvang WP kleure vir dans
Imke Martins, ‘n gr 10 leerder by HMS La Rochelle, het WP kleure verwerf in 2 dans items by Talent Africa Nationals Danskompetisie. Die kompetisie sou ... -
Hoërskool Robertson danser presteer
Elmi Bruwer van Hoërskool Robertson, as danser van Danique Fullard Dance Academy, het aan die Move National dance competion deelgeneem. Sy het in die gevorderde Professional ... -
Hoërskool Ermelo leerder dans plek los in Danslyn 2020
Errie dans plek los in Danslyn 2020 Graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, Johnke Prinsloo, het tydens die inperkingstyd deelgeneem aan SDS- (Solo Dance Schoolsport), SDL- (Solo ... -
Hoërskool Robertson leerders presteer in dans
Hoërskool Robertson leerders verwerf hulle Wes-Kaapse Kleure in dans en gaan later in die jaar teen Desember deelneem aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe. Hoërskool Robertson is baie ... -
Laerskool Robertson leerders presteer in dans
Die volgende leerders het op 30 November 2019 aan die WP proewe vir Uitvoerende Kunste (Dans) deelgeneem en hulle WP-klere daarvoor ontvang. Die leerders sou die ... -
Hoërskool PJ Olivier leerder gekies vir die Nasionale Talent Africa dansspan
Baie geluk Joanet met jou insluiting in die Nasionale Talent Africa dansspan. Harde werk het jou hier gebring! Sterkte vir die VSA in 2021. Joanet Myburgh ... -
Hoërskool Bredasdorp leerder dring deur na volgende rondte van Dans in jou taal
Baie geluk aan Nicole O’Neill, ‘n gr 12, leerder van Hoërskool Bredasdorp wat aan die KykNet Dans in jou Taal aanlyn-kompetisie deelneem, en deurgedring het na ... -
KYK: Hoërskool Eldoraigne eer hul senior dansers
“Dance is the joy of movement and the heart of life.” Hoërskool Eldoraigne eer hul senior dansers vir hul ure se oefen en waardevolle bydrae tot ... -
KYK: Laerskool Bakenkop – die Venter gesin se #Gitupuitdaging
In die tyd van inperking In April 2020 kry die Bakie leerders en ouers geleentheid om mekaar uit te daag om die Git up dans te ... -
KYK: Laerskool Bakenkop – Van Stryp gesin se #Gitupuitdaging
In die tyd van inperking In April 2020 kry die Bakie leerders en ouers geleentheid om mekaar uit te daag om die Git up dans te ... -
KYK: Laerskool Bakenkop – Evans familie se #Gitupuitdaging
In die tyd van inperking In April 2020 kry die Bakie leerders en ouers geleentheid om mekaar uit te daag om die Git up dans te ... -
KYK: Vanrhynsdorp HS leerling skryf in vir nasionale danskompetisie
Met die lockdown bly ons Vanrhynsdorp kinders besig. Banze Muntokhule het ingeskryf vir die nasionale dans kompetisie. Sy het hope talent, werk baie hard en hoop ... -
Laerskool Secunda danssport leerders presteer tydens aanlynkompetisie
Die inperking keer nie Laerskool Secunda se danssport leerders om te presteer in die sport nie. Die volgende dansers het aan ‘n aanlynkompetisie teen verskeie skole ... -
Hoërskool Vredendal Gr 12 Choreografie – Praktiese Assesseringstake
Hoërskool Vredendal se graad 12-dansleerders was gedurende die eerste kwartaal druk besig om te choreografeer en met hul dansers te repeteer. Vanjaar se tema vir hul ... -
Laerskool Goedehoop danser behaal eerste plek by ligabyeenkoms
Laerskool Goedehoop leerder, Priscilla Pretorius het tydens die “Performing Arts” Dansliga byeenkoms, te Laerskool Kruinpark op Saterdag, 14 Maart, ‘n eerste plek behaal vir dogters o.13. ... -
HS Secunda se 1ste Solo danskompetisie van die jaar was ‘n sukses
Eerste Solo danskompetisie van die jaar was ‘n sukses Die eerste Solo danskompetisie van die jaar is op Vrydag, 13 Maart by Hoërskool Secunda aangebied. Dans ... -
Hoërskool Volksrust dansers geniet eerste kamp van 2020
Way out West eerste kamp “Ons kan met trots sê dat ons eerste oefenkamp vir ons blyspel wat in Augustus plaasvind, ‘n groot sukses was. Gedurende ... -
Hoërskool PJ Olivier leerder ontvang “Ultimate Master of Dance” toekenning
Danelle Fourie, Madioné Heinen en Joanet Myburgh het die naweek deelgeneem aan die Master Of Dance Kompetisie. Baie geluk aan Joanet Myburg, Graad 12 in PJ ... -
Laerskool Goedehoop dansers geniet eerste liga-aand
Op Saterdag, 7 Maart, het Laerskool Goedehoop se dansers deelgeneem aan hulle eerste liga. Die leerders het die aand baie geniet! -
Hoërskool Wonderboom Dansers genooi vir fotosessie
Drie van Die Hoërskool Wonderboom se Ballet dansleerders (Charlize Vorster, Lynn-Lee Breytenbach en Chardé Vermaak) was genooi deur Pointe Photography vir ‘n fotosessie wat op die ... -
Laerskool Truida Kestell dansers presteer
Laerskool Truida Kestell leerders Paula Rheeder (links) het die graad 3 ballet-eksamen van die Royal Academy of Dance met ‘n onderskeiding geslaag. Kayleigh Brits (regs) van ... -
Hoërskool Vredendal Dansweek 2020
Sedert die stigting van Garage Dance Ensemble te Okiep in 2011, besoek hierdie dansgeselskap jaarliks Hoërskool Vredendal se dansdepartement. Die invloed van hierdie vooraanstaande Suid- Afrikaanse ... -
Hoërskool Vredendal geniet elke oomblik van Dansweek
HSV DANSWEEK 2020 Sedert die stigting van Garage Dance Ensemble te Okiep in 2011, besoek die dansgeselskap jaarliks die dansdepartement van Hoërskool Vredendal. Die invloed van ... -
Laerskool Duiwelskloof danseres oppad na SA Kampioenskappe
Baie geluk aan Laerskool Duiwelskloof leerder, Dine Booyse wat aan die Dans Semi-finale Rondte op 7 Februarie 2020 deelgeneem het. Sy ontvang Provinsiale Kleure. Dine gaan ... -
Hoërskool PJ Olivier danser verkies vir die Uitvoerende Kunste-span
Joanet Myburgh, Graad 12 in Hoërskool P.J. Olivier het deelgeneem aan die oudisies vir die South African Championships for Performing Arts. Sy is verkies vir die ... -
Laerskool Duiwelskloof danser ontvang toekenning
Baie geluk Dine Booyse met jou toekenning as Best Modern Jazz Dancer in 2019 by The Dance Place. Trots op jou, Dine!!! -
Hoërskool Witteberg dansers toer in New York
Jene van Heerden, Ann-ne Venter en Danielle Olivier het vertrek na New York om by die Alvin Ailey School of Dance asook die Broadway Dance Centre ... -
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum dansers slaag hul Moderne Danse-eksamen
Hierdie jonge dames van Hexrivier Opvoedkundige sentrum het aan hul Moderne Danse-eksamen deelgeneem en pragtig presteer! Baie geluk met die puik prestasies hou so aan.