Laerskool Worcester-Oos leerders neem deel aan die danskompetisie
ADVERTISEMENT
Mialé en Klári Crous leerders van Laerskool Worcester-Oos het deelgeneem aan twee danskompetisies op 13 en 18 September en het onderskeidelik die volgende prestasies behaal in hul ouderdomsgroepe.
Montagu Kunstefees:
Albei behaal goud in die Akrobatiese dans afdeling.
MOVE Dans kompetisie:
- Klári behaal ń 1ste plek met ń silver status.
- Mialé behaal ń 3de plek met ń brons status.
- Groepsdans behaal ń 1ste plek met brons status










