Primêre Skool Naudeville leerders dans aan DanceStar World finals in Kroasië
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville leerders Dominique gr.7 en Chelsea Joubert gr 4 wat 26 September 2022 tot 1 Oktober 2022 aan DanceStar Qualifier in Pretoria deelgeneem het om te kwalifiseer om 15 tot 22 Mei 2023 DanceStar World finals in Croatia deel te neem. Daar is 28 lande en 4000 dansers wat gaan deelneem! Sterkte!












