Laerskool Gansbaai leerder skitter aan dans kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai leerder Lia du Toit, Gr 3.1, wat deelgeneem het aan haar 1ste Internasionale DanceStar-kompetisie en baie goed gevaar het. Haar prestasie kwalifiseer haar vir deelname aan die DanceStar World Dance Masters, wat in Croatia aangebied word in 2026. Welgedaan, Lia – jou danspassies gaan jou nog ver bring!











