Hexrivier Opvoedkundige Sentrum atleet kwalifiseer vir SA’s
ADVERTISEMENT
Ons is so trots op Philip Viljoen (Gr. 6). Hy het op 9 Maart tydens die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe ‘n derde plek in gewigstoot vir seuns 12 jaar behaal en is gekies vir die Wes-Kaap-span wat deelneem aan die S.A.-Kampioenskappe wat plaasvind op 24 – 26 Maart te Limpopo.
Philip Viljoen










