Hoërskool Swartland sê dankie vir borgskap
ADVERTISEMENT
Baie dankie aan Fuzion Chery Malmesbury, wat weereens Hoërskool Swartland se bemarker, meneer Hattingh van Dyk, se spoggerige nuwe wiele borg: die 2023 Chery Tiggo 7 Executive. Hoërskool Swartland is bevoorreg om met Fuzion Chery Malmesbury kragte saam te snoer. In die foto oorhandig meneer Morne Trollip die sleutels van die splinternuwe Chery Tiggo aan meneer Schoonraad. Baie dankie vir julle ondersteuning!
![]()










