Laerskool Outeniqua SA Skole Atletiek uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Outeniqua atlete wat tydens die vakansie aan die SA Skole Atletiek Kampioepskappe in Limpopo deelgeneem het:
- Karlien Oelofse o.13 Gewigstoot – 3de plek
- Judah Spies o.10 1200m – 5de plek
- Gewigstoot – deelname
- Wanru Haasbroek o.11 Gewigstoot – deelname
Die Outies is besonder trots op julle!










