Hoërskool Kathu trots op hul rugby prestasies
ADVERTISEMENT
Hoërskool Kathu Rugby 8 rugbyspelers het aan die finale rondte van die Griekewas o.16 en o.18 rugbyproewe deelgeneem en 6 rugbyspelers het aan die finale rondte van Griekwas span. Hoërskool Kathu is baie trots op julle. o.16 Plattelandse Valkeweek-span

R Lubbe, W Germishuis and W Oosthuizen
O.18 Griekwas-plattelandspan

A van Rooi and D Janse van Rensburg
O.16 Grant Khomoweek-span

L Green









