Laerskool Wesbank
-
Laerskool Wesbank atleet skitter aan die ASA Landloopkampioenskap
Laerskool Wesbank atleet Libby Swanepoel het aan die ASA Landloopkampioenskappe in Middelburg, Mpumalanga deelgeneem. -
Wesbank Pre-Primêr en Laerskool Wesbank word vereer
Wesbank Pre-Primêr en Laerskool Wesbank is aangewys as die beste Pre-Primêr en beste Laerskool in Oudtshoorn! -
Wiskunde prestasie vir Laerskool Wesbank
Laerskool Wesbank leerder Arjan Blignaut is een van 509 leerders vanoor die hele land, wie gekwalifiseer het om aan die Finale Rondte van die ... -
Laerskool Wesbank leerders word opgeneem aan die o.13 SWD 7’s span
Laerskool Wesbank leerders Ashley Piedt en Lucan Scholtz is opgeneem in die o.13 SWD 7’s-span en gaan in Bloemfontein deelneem 2-4 Oktober 2025. ... -
Laerskool Wesbank kies nuwe leiers
Laerskool Wesbank stel met trots hul nuwe leiers bekend. Leerderraad: Hoofleiers: -
Laerskool Wesbank leerders skitter in provinsiale sport
Baie geluk aan die Laerskool Wesbank leerders wie almal so pragtig gevaar het in hul provinsiale sport. Julle maak ons trots! -
Laerskool Wesbank skaakspelers skitter tydens die Wes-Kaap Skaakproewe
Laerskool Wesbank skaakspelers Thilda Rabie en Mizelle Rabie het aan die Wes-Kaap Skaakproewe deelgeneem. Mizelle het 2de plek in haar ouderdomsgroep behaal en Thilda ... -
Laerskool Wesbank leerder het in Kaapstad deelgeneem aan ‘n Hondeskou
Laerskool Wesbank Lea Olivier (Gr.7) het in Kaapstad deelgeneem aan ‘n Hondeskou. Sy is aangewys as Nommer 1 in Suid-Afrika (die beste in SA ... -
Laerskool Wesbank aangewys as die beste tennisskool in Eden
Tydens die Reef Hudson Toernooi op Vrydag, 14 Februarie, in George, is Laerskool Wesbank aangewys as die beste tennisskool in Eden. Sowaar ‘n groot ... -
Laerskool Wesbank leiers vir 2025
Laerskool Wesbank is trots op hul leiers wat verkies vir 2025. Hartlik geluk aan die volgende koshuis en skool leiers. Leerderraad: Hoofleiers: Koshuisleiers ... -
Laerskool Wesbank Tennis uitslae van die Eden Mini-Masters in George
Laerskool Wesbank Tennis uitslae van die Eden Mini-Masters in George: Christiaan Marincowitz -`123 1ste plek Seuns o.10 Franco van Rensburg – 3de plek – ... -
Laerskool Wesbank krieketspelers presteer puik
Laerskool Wesbank krieketspelers presteer puik o.11 SWD : o.13 Krieket -
Laerskool Wesbank atlete vaar baie goed by die Kwagga Top 10 Byeenkoms
Laerskool Wesbank atlete vaar baie goed by die Kwagga Top 10 Byeenkoms. Hulle behaal pragtige resultate en spog met goud, silwer en brons medaljes. -
Laerskool Wesbank leerders het aan die Mosselbaai Trekfees deelgeneem en pragtig presteer
Die Laerskool Wesbank leerders het aan die Mosselbaai Trekfees deelgeneem en pragtig presteer. Die 320A & 400A kry beide Goud. -
Laerskool Wesbank het ‘n Tennistoernooi aangebied waar Top skole genooi was
Laerskool Wesbank het ‘n Tennistoernooi aangebied waar Top skole genooi was. Ons 1ste span seuns het 1ste plek behaal en ons 2de span seuns ... -
Laerskool Wesbank bied 2de suksevolle Tennistoernooi aan
Laerskool Wesbank het die afgelope naweek ons 2de, baie suksesvolle, Tennistoernooi aangebied. Groot skole van onder andere die Kaap, het deelgeneem. Ons het 7 ... -
Laerskool Wesbank atleet neem deel aan die Wes-Kaap Landloop Kampioenskappe
LANDLOOP SKOLESPAN Rudolf Smith leerder van Laerskool Wesbank het aan die Wes-Kaap Landloop Kampioenskappe in Somerset-Wes deelgeneem en verower ‘n 6de plek. -
Laerskool Wesbank neem deel aan die Interpro Tennistoernooi
Fourie Delport leerder van Laerskool Wesbank het die afgelope naweek aan die Interpro Tennistoernooi in Pretoria deelgeneem. Hy is gekies vir die SA Skolespan ... -
Laerskool Wesbank leerders is opgeneem in die O12 SWD Rugbyspan
Baie geluk aan Liam Jansen, Lucan Scholtz en Ruan Hattingh leerders van Laerskool Wesbank wie opgeneem is in die O.12 SWD rugbyspan. Trots op ... -
Laerskool Wesbank Leerderraad en Hoofleiers vir die 2de semester
Hiermee die Laerskool Wesbank Leerderraad en Hoofleiers vir die 2de semester. Hoofleiers: Leerderraad: -
Laerskool Wesbank spog met Rugby prestasies
Laerskool Wesbank seuns presteer pragtig in Rugby. Zihan Breunissen, Stefan Nel en Ajay Taute is opgeneem in die o.13 SWD Akademiespan en Erich Falch ... -
Laerskool Wesbank leerder verwerf Eden Klere vir netbal
Baie geluk aan Cobie Loubser leerder van Laerskool Wesbank wie Eden-klere vir netbal o.11 verwerf het. -
Laerskool Wesbank is trots op hul SA-kampioen
Helena Lourens het gedurende die vakansie aan die SA-Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Sy het ‘n silwer medalje in die 1200m vir dogters o.10 verower. ... -
3 Leerders van Laerskool Wesbank Oudtshoorn verwerf Eden Kleure in skaak
Juan Verster, Mizelle Rabie en Thilda Rabie verwerf Eden Kleure in skaak. -
Laerskool Wesbank Oudtshoorn Koshuisleiers 2024
Baie geluk en sterkte aan elke leerder wat aangewys is as leier van die koshuis. Koshuisleiers: -
Swemmers van Laerskool Wesbank Oudtshoorn is opgeneem in die Eden Junior Swemspan
Chaney Nathan, Nika Odendaal, Daniël Odendaal, Pienaar Muller en Driaan Muller is opgeneem in die Eden Junior Swemspan wat einde April in Somerset-Wes gaan ... -
7 leerders van Laerskool Wesbank Oudtshoorn is opgeneem in die SA Tweekampspan
Ons spog met 7 leerders wie opgeneem is in die SA Tweekampspan: Daniël Odendaal, Mari Lourens, Lize-Mari du Plessis, Rudolf Smith, Helena Lourens, Nika ... -
3 Atlete van Laerskool Wesbank Oudtshoorn dring deur na die SA Kampioenskappe
3 van ons leerders dring deur na die SA Kampioenskappe wat op 24 Maart 2024 te Polokwane plaasvind: Sion Tome (Hoogspring O.10), Johané Hattingh ... -
-
Laerskool Wesbank o.13A krieketspan wen die “six-a-side” toernooi
Laerskool Wesbank o.13A krieketspan was een van 5 skole wat aan die “six-a-side” toernooi op Oudtshoorn deelgeneem het. Laerskool Wesbank was die wenners van ... -
Laerskool Wesbank leerder speel uitstekende tennis
Laerskool Wesbank leerder Fourie Delport het onlangs deelgeneem aan die Trio TSA Junior Mini-Masters Toernooi in Kaapstad. Slegs die top 6 gekeurde spelers in ... -
Laerskool Wesbank tennis uitslae
Laerskool Wesbank leerder Fourie Delport het onlangs deelgeneem aan die Trio TSA Junior Mini-Masters Toernooi in Kaapstad. Slegs die top 6 gekeurde spelers in ... -
Laerskool Wesbank kwartaal 3 uitblinkers
Hiermee Laerskool Wesbank se kwartaal 3 uitblinkers SWD Landloop: Rising Star tennis: SWD Rugby o.12: SWD o.13 7’s span: -
Laerskool Wesbank Leerderraad en hoofleiers vir kwartaal 2
Baie geluk aan Laerskool Wesbank se Leerderraad en hoofleiers vir kwartaal 2. Hoofleiers: Hoofleiers: Hendré Botes & Lika Schoeman Onder-Hoofleiers: Arjen Erasmus & Elna ... -
Laerskool Wesbank sport presteerders
Laerskool Wesbank sport presteerders Hokkie: Leani Vermeulen o.13 en Jovandré Pietersen o.14 verwerf Eden Hokkie. Burger Theunissen opgeneem in die Eden Hokkiespan (o.13) Netbal ... -
Laerskool Wesbank kwartaal 1 leiers
Hiermee Laerskool Wesbank se kwartaal 1 leiers. Baie geluk aan al die leerders wat gekies was. Leerderraad Hoofleiers -
Laerskool Wesbank spog met bekoorlike tennisspelers
Laerskool Wesbank tennisspelers verteenwoordig Eden. Welgedaan! -
Laerskool Wesbank tweekamp atlete presteer
Laerskool Wesbank tweekamp atlete, Stiaan van Wyk, Nina Cloete en Engela de Wet was opgeneem in die Eden span en het deelgeneem aan die ... -
Laerskool Wesbank se top 2 tennisseuns vaar baie goed
Laerskool Wesbank se top 2 seuns, Zerwich Westraad en Fourie Delport vaar baie goed in Tennis. Hulle het deelgeneem aan die Oos-Kaap Pro Kennex ... -
Laerskool Wesbank eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Wesbank se eerstespanne met trots. Rugby SWD Rugby Netbal Hokkie (dogters): Hokkie ...








































